
L15 Outspan - Kleine Eike – 17 – 19th November 2023

Marlon Vakansie-Oord - Sunwich Port, Kwazulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord
Marlon Vakansie-Oord is bykomend tot ons goed toegeruste selfsorg kothuise, houtkajuite en parkhuise. Ons het 50 groot, gelyk, kamp/woonwa-staanplekke met goeie gras-bedekking en waterpunte naby geleë. Daar is ‘n keuse van volskadu-, semi-skaduen sonnige kampplekke. Elke staanplek het elektrisiteit en water met groot, moderne en skoon ablusie-geriewe met ‘n oorvloed son-verhitte water. Marlon Vakansie-Oord bied ‘n verskeidenheid van vermake en aktiwiteite wat die kinders vir ure besig sal hou. Dit sluit speelgrond en ‘n plaspoel in.
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.